Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
Buy Tickets

Osbraai by Klub Nories

Date: Saturday, 24 May 2025 - Saturday, 24 May 2025 2025-05-24 18:00:00 2025-05-24 23:00:00 Africa/Johannesburg Osbraai by Klub Nories Osbraai by Klub Nories Osbraai by Klub Nories tickets@plankton.mobi

Price: R0,00 - R200,00

Venue: View map

  • Doors open: 17:45
  • Show Starts: 18:00
  • Show Ends: 23:00

About this event:

Kom geniet ons tweejaarlikse osbraai!

Ons spitbraai ʼn hele bees, kuier lekker saam en maak nuwe vriende! Kom gesêls saam oor die dag se Wesrand rugbyderby tussen Hoërskool Noordheuwel en ons buurskool Hoërskool Monument, en dít terwyl ons lekker luister na een van ons bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars.

Alle fondse word aangewend om in die behoeftes te voorsien van minderbevoorregte kinders wat dit nie aldag breed het nie. Jou saamkuier deur die geleentheid by te woon en te ondersteun, maak ʼn reuse verskil in ʼn kind se lewe!

Daar sal ook gelukkige trekkings deur die loop van die aand gehou word.

Sien jou daar!!

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Alle kinders
Toegang: 0 - 6 Jaar

FREE

R0
Kaartjie gee toegang vir 6 tot 12 jarige kinders
Toegang: 6 - 12 Jarige
R 100,00 R0
Toegangkaartjies vir Volwassenes (13 jaar en op)
Toegang: 13 jaar tot volwasse
R 200,00 R0
Total: R0