Restrictions:

    No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Mampoerfees 2025

Date: Saturday, 28 June 2025 - Saturday, 28 June 2025 2025-06-28 08:00:00 2025-06-28 16:00:00 Africa/Johannesburg Mampoerfees 2025 Mampoerfees 2025 Eeufeesweg Mampoerfees 2025 tickets@plankton.mobi

Price: R 20,00 - R 80,00

Venue: Eeufeesweg View map

  • Doors open: 05:00
  • Show Starts: 08:00
  • Show Ends: 16:00

About this event:
Mampoerfees 2025 - Merk jou Kalender!

Hou jy van lekker kuier, tradisionele boeresport en natuurlik mampoer van die beste gehalte?
Dan moet jy Saterdag, 28 Junie 2025 in jou dagboek merk!
Kom kuier saam by die Voortrekkermonument vir die Nasionale Mampoer Stook Kampioenskappe, waar jy top mampoer kan proe en koop, meer as 120 stalletjies kan verken, en heerlike vermaak vir die hele gesin kan geniet. Daar is selfs 'n biertuin vir die wat dors is!

Waar? Voortrekkermonument Markplein
Wanneer? Saterdag 28 Junie 2025

Wat om te verwag?
* Musiek en vermaak vir die hele gesin
* Tradisionele boeresport en aktiwiteite
* 120+ Stalletjies met heerlike produkte
* Prima Mampoer proe en koop
* 2 Tradisionele Boere orkeste
* Volkspele en Boeredans vertonings
* Transvaal Hoeveld Trekker en ou enjins vereniging uitstalling
* Pretoria Ou Motorklub vertoning.

Moenie hierdie fantastiese fees misloop nie! Deel die nuus en bring jou familie en vriende saam!

Restrictions:

    No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Volwassene
R 80,00 R0
Pensionaris
R 60,00 R0
Kinders onder 18
R 30,00 R0
Parkering
R 20,00 R0
Total: R0