Buy Tickets
RUK EN RYM - Semifinaal 1 The Daisy Jones
Date: Sunday, 24 August 2025 - Sunday, 24 August 2025
Price: R 50,00
Venue: The Daisy Jones Bar View map
- Doors open: 11:30
- Show Starts: 12:00
- Show Ends: 15:00
About this event:
Taalgenoot-RUK EN RYM is ’n battle-of-the-bands-styl-kompetisie vir musikante wat alternatiewe musiek met Afrikaanse lirieke maak. Die kompetisie is oop vir musikante wat in enige genre werk, solank die musiek ’n alternatiewe aanvoeling het. Die RUK EN RYM-vertoning by die Daisy Jones Bar is die eerste semifinaal van die kompetisie. Vir meer inligting oor die kompetisie, besoek www.rukenrym.co.za.
In samewerking met: ATKV, Taalgenoot, kykNET, WÊRELD, Spotify
Regisseur & MC: Jaco van der Merwe
Assistentdirekteur: Angie Gallagher
Ongelukkig Geen Terugbetalings Toegelaat Nie