Restrictions:

    No Braais Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Under 18's Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

RUK EN RYM Semifinaal 2: Sognage

Date: Saturday, 13 September 2025 - Saturday, 13 September 2025 2025-09-13 12:00:00 2025-09-13 17:00:00 Africa/Johannesburg RUK EN RYM Semifinaal 2: Sognage RUK EN RYM Semifinaal 2: Sognage Sognage RUK EN RYM Semifinaal 2: Sognage tickets@plankton.mobi

Price: R 50,00

Venue: Sognage View map

  • Doors open: 11:00
  • Show Starts: 12:00
  • Show Ends: 17:00

About this event:

Taalgenoot-RUK EN RYM is ’n battle-of-the-bands-styl-kompetisie vir musikante wat alternatiewe musiek met Afrikaanse lirieke maak. Die kompetisie is oop vir musikante wat in enige genre werk, solank die musiek ’n alternatiewe aanvoeling het.

Die RUK EN RYM-vertoning by Sognage is die tweede semifinaal van die kompetisie en die finaliste van RUK EN RYM 2025 word by die geleentheid aangekondig. Vir meer inligting oor die kompetisie, besoek www.rukenrym.co.za.

In samewerking met: ATKV, Taalgenoot, kykNET, WÊRELD, Spotify
Regisseur & MC: Jaco van der Merwe
Assistentdirekteur: Angie Gallagher

GEEN TERUGBETALINGS VIR KANSELLASIES NIE

Restrictions:

    No Braais Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Under 18's Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
General Admission
R 50,00 R0
General Admission @ Door

Opening Soon

R 80,00 R0
Total: R0