Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Die FAK Jeugsimfonieorkes bied aan: EEUFEES, ’n musikale reis deur die eeue

Date: Wednesday, 19 March 2025 - Wednesday, 19 March 2025 2025-03-19 18:30:00 2025-03-19 19:20:00 Africa/Johannesburg Die FAK Jeugsimfonieorkes bied aan: EEUFEES, ’n musikale reis deur die eeue Die FAK Jeugsimfonieorkes bied aan: EEUFEES, ’n musikale reis deur die eeue Voortrekkermonument, Senotaafsaal Die FAK Jeugsimfonieorkes bied aan: EEUFEES, ’n musikale reis deur die eeue tickets@plankton.mobi

Price: R 80,00 - R 150,00

Venue: Voortrekkermonument, Senotaafsaal View map

  • Doors open: 18:00
  • Show Starts: 18:30
  • Show Ends: 19:20

About this event:
Die FAK Jeugsimfonieorkes bied aan: EEUFEES – ’n musikale reis deur die eeue

Die FAK Jeugsimfonieorkes, onder leiding van Jaco van Staden, skop 2025 af met ’n unieke musikale program met werke van Mozart en strek tot Afrikaanse volksmusiek.

Die program bring hulde aan pioniers soos Johann Strauss II, wat sy 200ste herdenking van sy geboorte vier, en ’n orkestrale verwerking van twee gewilde Afrikaanse volksliedjies met die eeufeesviering van Afrikaans.

Werke deur Mozart en Beethoven sluit ook aan by die program met Christiaan Wilsenach as solis met die tweede gedeelte uit Mozart se klarinet-concerto.

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Toegang vir Volwassene
Volwasse Toegang
R 150,00 R0
Toegang vir onder 18s
Kinder Toegang
R 80,00 R0
Toegang vir Pensionaris
Pensioenaris Toegang
R 100,00 R0
Toegang vir student
Studente Toegang
R 100,00 R0
Total: R0